Sensako Besproeiingskoring Webinaar 2 April 2020
SENSAKO nooi jou uit om deel te word van 'n voorseisoense bespreking van koringkennis en die deel van geleenthede met ons Navorsing- en Kommersiële span. Daar is ook 'n spesiale afslag op saadaankope beskikbaar vir deelnemers.
PROGRAM
________________________________________________________________________________
- Opening / Verwelkoming (Pieter Craven)
________________________________________________________________________________
- COVID-19. Seed Supply / Saad Voorsiening (Patrick Graham)
- Sensako Knowledge Centre
- Research expenditure and barriers to entry
________________________________________________________________________________
- Sensako Teelprogram / Breeding program (Stephan de Groot)
- SACTA heffing / levy
- Onkruiddooderweerstand / Herbicide resistance
- Koring siektes & weerstandsteling / Wheat diseases and resistance
- Korter groeier voordele / Benefits of short growth cultivars
- Staan vermoee & groeireguleerders / Growth regulators and standability.
________________________________________________________________________________
- FSS (Farm saved seed) / Terughousaad (Patrick Graham)
- Q & A
Die aanvanklike registrasie en gevolglike inskakeling tot die WEBINAAR is baie eenvoudig.
Om vir die SENSAKO BESPROEIINGSKORING WEBINAAR TE REGISTREER - https://zoom.us/webinar/
Sou u enige vrae hê – skakel gerus vir Pieter Craven op 082 388 0299 or pieter.craven@sensako.co.za