News

Iets oor Sensako
04 March, 2015 9:04:04

SENSAKO (PTY) LTD is primêr betrokke in die teling en die kommersialisering van koringsaad en bemark dit dan onder die Sensako handelsmerk. Ons visie is om graanproduksie en winsgewendheid te optimaliseer tot voordeel van graanproduseerders asook prosesseerders.


Verbetering in genetiese opbrengspotensiaal binne Sensako se besproeiingsprogram
02 March, 2015 14:20:38

Deur Stephan De Groot – Besproeiingskoringteler

Elke produsent se hoofdoel is om enige gewas so winsgewend moontlik te bestuur, waarvan koring nie 'n uitsondering is nie. Koringverbouing onder besproeiing maak vir baie produsente 'n integrale ...


Koring ontwikkeling en genetiese vordering
02 March, 2015 13:59:20

Deur Roean Wessels - Winterkoringteler

Broodkoring, Triticum aestivum soos ons dit vandag ken, is die gevolg van 'n kruising tussen 3 verskillende grasspesies. Koring is vroeg al gedomestikeer, waarvan die eerste hiervan so lank terug soos 10 000 v....


SA forced to import maize as drought destroys crops
14 August, 2015 8:13:10

SOUTH Africa is importing maize for the first time in 11 months as the worst drought since 1992 destroyed crops in the continent’s biggest producer, the largest local grain farmers’ organisation said.

The nation will need to import 934,000 metric tons of yellow maize, worth about $137m at curre...


Kaapse Blokkompetisie
13 February, 2017 14:41:13


Opening of new Seed prosessing plant
27 January, 2017 9:41:39 ’n Nuwe gesamentlike onderneming in die graanbedryf het ten doel om die voorsiening van graansaad tot nuwe hoogtes te neem. VKB Landbou en Sensako Pty Ltd het kragte saamgesnoer om #Senseed te vorm, wat sedert 1 Januarie 2017 besigheid doen. Senseed is ’n nuwe hoofstuk vir SA graanbedryf

NEWS

IETS OOR SENSAKO

04 March, 2015 9:04:04



VERBETERING IN GENETIESE ...

02 March, 2015 14:20:38



KORING ONTWIKKELING EN GE...

02 March, 2015 13:59:20




FIND US ON FACEBOOK