Product Detail
Products / Wheat / SST 8135

Besproeiingsverbouing
Irrigation production
SST 8135

Engish version:

A NEW high yield potential semi-dwarf cultivar with short to medium growthperiod

  • High yield potentail cultivar
  • Good pre-harvest sprouting tolerance
  • Adapted to all irrigation areas
  • Medium to short growthperiod
  • Good grain quality
  • Good lodging tolerance and stability

Afrikaanse weergawe:

'n Hoë potensiaal semi-dwerg kultivar met 'n medium tot kort groeiperiode

  • Nuwe Sensako kultivar vanaf 2016 kommersieël beskikbaar
  • Goed aangepas in al die besproeiingsgebiede veral die warm Noordelike en koeler besproeiingsgebiede
  • Hoë potensiaal kultivar met medium tot kort groeiperiode
  • Kultivar het goeie stabiliteit en goeie staanvermoë
  • Goeie uitloopweerstand
  • Goeie kwaliteitseienskappe en skakel goed in by die huidige pakket van kultivars wat Sensako bemark

 


SENSAKO beveel die insluiting van SST 8135 aan vir alle besproeiingsgebiede


Yellow Rust
Growth Period
Yield Potential
Hectolitre Mass
Lodging Tolerant
Sprouting



NEWS

IETS OOR SENSAKO

04 March, 2015 9:04:04



VERBETERING IN GENETIESE ...

02 March, 2015 14:20:38



KORING ONTWIKKELING EN GE...

02 March, 2015 13:59:20




FIND US ON FACEBOOK