KNOWLEDGE CENTRE defBanner


Opening of new Seed prosessing plant

’n Nuwe gesamentlike onderneming in die graanbedryf het ten doel om die voorsiening van graansaad tot nuwe hoogtes te neem. VKB Landbou en Sensako Pty Ltd het kragte saamgesnoer om #Senseed te vorm, wat sedert 1 Januarie 2017 besigheid doen. Senseed is ’n nuwe hoofstuk vir SA graanbedryf